STAP 1: Kom kuier vir ons
STAP 2: Ontmoet en gesels met ons dominee
STAP 3: Word deel
Beleef Jesus
Welkom by Kollegepark Gemeente
Vind meer uitKOM KUIER BY ONS
STAP 1: BEPLAN JOU BESOEK
Wat jy moet weet van ons
Ons eredienste begin om 09:00
(tydens skoolkwartale sing ons ‘n paar liedere voor die diens begin, van so 08:45)
Tydens ons eredienste is daar ‘n spesiale oomblik vir ons kleinspan, wat daarna
verdag na die Kleuter- en Kinderkerk (4jr – Gr 7).
Ons glo dat God se fokus nie op mense se kleredrag is nie, maar wel op die opregtheid van hulle hart. Of jy nou jou denim of jou kispak wil aantrek, jy is meer as welkom in ons erediens.
ONS NUUTSTE EREDIENS
WAARNA JY KAN UITSIEN
INLIGTING
Eredienste – Sondae
Erediens om 09:00
Gespreksdiens om 17:00
Kantoorure:
Dinsdae tot Vrydae van 09:00-13:00
Dankoffer inbetalings:
Elke Dinsdag en Donderdag
Eerste en laaste week van die maand van 16:00-17:00
Middelste weke van die maand van 16:00-18:00
Ons adres:
Esias Grobler straat, 2,
S.E. 7, Vanderbijlpark
Posbus 50, Park South Vanderbijlpark 1910