Doop

Lidmaatskap is 'n vereiste. Aansoekvorm moet by kerkkantoor voltooi word. Doopouers reel afspraak met leraar wat doop bedien. Doopbediening vind plaas die eerste Sondag van elke maand tydens die oggend diens.

Siektegevalle

Moet asseblief onverwyld onder die aandag van die leraar en wyksouderling gebring word.


Spreekure

Leraar en Jeugwerker. Skakel en reel vir 'n afspraak.

Nagmaal

Besoekers by nagmaal meld hulle aan by die leraar en wyksouderling.

Ellipsis

Hoerskool kinders. Sondag-aande na die erediens.

Kategese

Na die oggend diens.

 
Huwelike

Huwelikspare skakel leraar en maak afspraak vir huwelikskategese. Bespreking van kerk/saal ens. by die kerkkantoor.

Nuwe Intrekkers

Meld asseblief aan by die ouderling voor in die  kerk na die oggend diens.

Belydenisaflegging

Begin van November.


Katkisasie vir volwassenes

Skakel met die leraar om reelings te tref.

Oogappels

Sondag-aande gedurende die erediens in die koffiekamer.

 

 Tema 2024

Besoekers 

 

SNAPSCAN KODE

NGK Kollegepark Snapscan Kode

Informasie


 Die Bybel (1983 vertaling) 


 GEBEDSVERSOEKE

 Hettie Wepener

  • (016) 933-8856 
  • 076 552 9062 

SIEK EN HOSPITAAL BESOEK

Dr. Henk Gouws

  • 083 267 0108 

 EMMERPROJEK

 Annatjie Nel 

  • 082 856 7227 

As daar enige voorstelle of versoeke is dan hoor ons graag van U...
Vul asseblief onderstaande vorm in met n kort bekrywing van wat U voorstelle, behoefte/s of navraag is.